Ons Liefdesverhaal

"Ek die Here, sal dit op die regte tyd vinnig laat gebeur." - Jesaja 60:22

Hierdie vers kon nie meer waar wees in ons lewens nie. In Branden se geval het hy vir 4 jaar gewag en gebid, en in my geval het ek nie eers geweet ek is opsoek nie.

Toe eweskielik op 'n Vrydagaand by Mbombela stadion het ons ontmoet en in 7 maande het ons gegaan van vreemdelinge tot verloof.

In die wêreld se oë is dit dalk onverwags en skielik, maar wanneer die Here ingryp gebeur dinge vinnig op die regte tyd.

Fynskrif

Inligting rakende ons dag

Tydlyn

Vloei Van Die Dag

Trouregister

Julle teenwoordigheid is vir ons die grootste geskenk! Ons het regtig alles wat ons harte begeer, en om hierdie spesiale dag saam met julle te vier beteken vir ons die wêreld.

As julle tog iets sou wou gee, is enige gebaar met liefde welkom.

VENUE

  • 00Dae
  • 00Ure
  • 00Minute
  • 00Seconds
  • 00Dae
  • 00Ure
  • 00Minute
  • 00Sekondes

RSVP